Sun, 08 Nov | firststepswithjesus.com

GROEI 1ste Treë saam met Jesus / GROW First Steps with Jesus

Registration is Closed
GROEI 1ste Treë saam met Jesus / GROW First Steps with Jesus

Time & Location

08 Nov 2020, 08:00 – 13 Dec 2020, 12:00
firststepswithjesus.com

About The Event

Is jy 'n nuwe Christen of wil jy iemand help om geestelike te groei? Ons glo dat 'n verhouding met God die hooftema van al God se interaksies met die mensdom is. Hierdie is 'n 20-dae (4 weke) ontdekkingsreis waarop ons jou wil neem. En dit kom uit ons passie vir mense wat die eerste treë wil neem in hulle verhouding met Jesus. Die leesplan en YouTube video is gebaseer op die kursus en boek deur Doxa Deo met dieselfde naam. Ons bedank Doxa Deo vir die voorsiening van hierdie kursus. Hierdie kursus gaan jou toerus om iemand intensioneel te begelei tot geestelike groei en ‘n gesonde basis te lê vir die res van hul lewens! 

Are you a new believer or do you want to be empowered to disciple a new believer? Are you looking for a course to take you through the Basics of the Christian Faith? This 20-day (4-weeks) course is available in a Bible Plan or YouTube videos from Doxa Deo will do just that! This course was borne out of a hearrt for people who are starting out with their first steps in a relationship with Jesus. Based on the book & video course of the same name.

We would to thank Doxa Deo for providing the material for this course. You will be empowered to disciple your friends laying very important foundations in their journey with Jesus

Registration is Closed

Share This Event